Hello Almal

2010
07.15

Hierdie sal binnekort Living Waters Coffee Shop in Riversdal se webtuiste wees waar ons almal sal vertel van wat gebeur het en wat gaan gebeur in hierdie wonderlike plekkie wat die Here vir ons gegee het.

Groete,

Jan-Carel en Sharon + al die kinders :)